![]() | Saison 1 - épisode 1 | Blou Ligblou Frikkadel begin sy eie besigheid nadat hy sy werk verloor het. Voor hy hom kan kry stel hy twee onbeplande personeellede aan wat sy eie idees oor sy... |
![]() | Saison 1 - épisode 2 | Koop of Omkoop Die Vetkoekpaleis maak oop en Frik beleef die gepaardgaande probleme. Hy word deur ´n "gesondheidsinspekteur" besoek en is so senuagtig dat hy 22... |
Saison 1 - épisode 3 | For You..... Verniet Terwyl Boeboe gaan eksamen skryf by die "Polly-Anne School of Beauty", werk haar niggie, Sue-Ellen, in haar plek. Sue-Ellen oortuig vir Frik en... | |
Saison 1 - épisode 4 | Poppie S'n Besigheid is stil by die Vetkoekpaleis. Spiros het ´n buikdanser gehuur om kliënte na sy winkel te lok. Frik besluit om ook ´n vertoning te reël.... | |
Saison 1 - épisode 5 | Die Mechanic, die Bakkie, die Trein en die Koei Frik ondervind probleme wanneer hy sy bakkie laat diens. Na groot drama ky hy ´n nuwe bakkie. Boeboe skryf eksamen en word verneuk. Sy word ook deur... | |
Saison 1 - épisode 6 | Sakeman, Sakeplan Frik reël met die Sun City busbestuurder om by Eugene se winkel te stop vir aandenkings, by die Vetkoekpaleis vir kos en by Tiger se garage vir... | |
Saison 1 - épisode 7 | Die Wulpse Konsultant Frik besef dat besigheid glad nie so maklik is nie, en raadpleeg ´n konsultant. Die konsultant is hopeloos te duur maar dinge verander wanneer... | |
Saison 1 - épisode 8 | Worsie Word 'n Wors Daar is chaos wanneer Worsie vrouens ontdek. Frik en Boeboe kan glad nie met hom praat nie en sy ma is ontsteld. Frik kry vir Worsie 'n woonstel en... | |
Saison 1 - épisode 9 | Lulu en Loftus Boeboe doen 'n besering op en moet vir 'n week in traksie lê. Frik moet iemand kry om uit te help, want anders gaan hy 'n belangrike rugby wedstryd... | |
Saison 1 - épisode 10 | Poppie Kry Stilstuipe Frik moet katvoet loop om in Poppie se goeie boekies te bly. Wanneer Poppie siek voel en vroeg huistoe gaan is Boeboe oortuig dat Poppie swanger is.... | |
Saison 1 - épisode 11 | Bibi en die Stywe Lywe Worsie is oortuig dat Boeboe 'n dubbele lewe lei wanneer hy haar foto in 'n tydskrif sien. Boeboe ontken dit en na 'n groot deurmekaarspul vind sy... | |
Saison 1 - épisode 12 | Die Tweede Prys Daar is groot drama op Nigel wanneer Tiger nie kaartjies vir die Springbokke teen die All Blacks toets gekry het nie. Daar is net een kaartjie... | |
Saison 1 - épisode 13 | Poppie is Op Pad Poppie se werk stuur haar vir 'n kursus in Durban. Frik is nie baie gelukkig wanneer hy uitvind dat sy die enigste vrou op die bus sal wees nie en... | |
![]() | Saison 2 - épisode 1 | Poplap en die twee tjortse Worsie en Boeboe kry stry oor hoeveel “tjortse” daar in “olke bolke” is. Frikkadel wil ‘n skiboot koop en dit “Poplap” noem. Poppie is baie buierig.... |
![]() | Saison 2 - épisode 2 | Frikkadel’s choice Frikkadel wil bitter graag die Blou Bulle se rugbywedstryd bywoon maar Poppie wil eerder die naweek weggaan. Wanneer die bank beroof word terwyl... |
![]() | Saison 2 - épisode 3 | Die lewe is ‘n video Spiros begin ook vetkoeke maak en Frikkadel besef hy sal iets moet doen om die Vetkoekpaleis meer gewild te maak. Worsie wil bittergraag die... |
![]() | Saison 2 - épisode 4 | Ella se tog Ella en Apie kry huweliksprobleme en sy trek by Frikkadel en Poppie in. Boeboe kry ook moeilikheid wanneer Spiros se dogter uitvind van haar... |
![]() | Saison 2 - épisode 5 | Die kaartjie Sherridon word bevorder na Zero Ses. Poppie sleep vir Frikkadel na ‘n opvoedkundige filmvertoning toe. Die hare waai wanneer Poppie “Randy Mandy” se... |
![]() | Saison 2 - épisode 6 | Die cherrie is Koekie Sue-Ellen ontstel vir Worsie. Worsie besluit om nie Frik se geld op die perde te verwed nie maar om dit eerder vir ‘n beter doel aan te wend. ‘n... |
Saison 2 - épisode 7 | Soos ‘n Merry-go-round Dit gaan goed met Worsie en sy meisie tot hy ‘n brief van ‘n prokureur kry. Die Vetkoekpaleis verwag ‘n besoek van ‘n joernalis. Vetkoekpaleis... | |
Saison 2 - épisode 8 | Wat is ‘n moeder? Frik se nuwe selfoon lok baie kommentaar uit. Poppie pak haar tassie in afwagting op die baba se geboorte. Boeboe dink sy is verlief op ‘n ou met... | |
Saison 2 - épisode 9 | ‘n Nuwe besigheidsvennoot. Boeboe se vriend, Pelvic, kraak sy pelvis en Sherridon se niggie moet kom help in die Vetkoekpaleis. Meneer Louw, die skoolhoof, bied Frik ‘n goeie... | |
Saison 2 - épisode 10 | Dis ‘n laaitie! Worsie vertel vir Frik dat hy alles van sy geboorte kan onthou….Ella nooi die gemeente se dames vir ontbyt in die Vetkoekpaleis maar Frik en sy... | |
Saison 2 - épisode 11 | Die toeriste-inval Sherridon word gekies om ‘n “parabat” kursus te doen vir sy werk en Pelvic wil Boeboe op sy CD se omslag laat pryk as ‘n rooi Sebra.Tannie Gerty van... | |
Saison 2 - épisode 12 | Verbode vrugte Ella gaan maak ongenooid Worsie se woonstel skoon en gooi sy teddiebeer uit. Dit veroorsaak dat Frik vir Ella uit die winkel jaag en Ella vra die... | |
Saison 2 - épisode 13 | Die Peroxide-tert Sherridon kry sy “parabat badge” en Frik began ‘n foutjie met Ruben se melk.Pelvic word in die bad betrap met Tiffany. Sy probeer ook vir Frik en... | |
![]() | Saison 3 - épisode 1 | Russia wife love Worsie bestel vir hom ‘n bruid per pos maar in Frik se naam. Die hare waai wanneer die agentskap vir Poppie bel om die bestelling te bevestig. |
Saison 3 - épisode 2 | Russia wife love Worsie bestel vir hom ‘n bruid per pos maar in Frik se naam. Die hare waai wanneer die agentskap vir Poppie bel om die bestelling te bevestig. | |
![]() | Saison 3 - épisode 3 | Nee beteken nee Worsie wil ‘n roomyshoekie in die Vetkoekpaleis vestig maar Frik wil niks daarvan weet nie. |
![]() | Saison 3 - épisode 4 | Ysbeertjie Worsie en Frikkadel word vennote in ‘n roomyshoekie in die Vetkoekpaleis. Alles verloop vlot tot daar op ‘n naam vir die hoekie besluit moet word. |
![]() | Saison 3 - épisode 5 | Frikkadel se bal Frikkadel word die slagoffer van ‘n sindikaat wat oorspronklike wêreldbeker rugbyballe vir duisende rande aan onskuldige rugbyondersteuners verkoop. |
![]() | Saison 3 - épisode 6 | Vlug 339 Worsie neem verlof en vlieg Margate toe vir sy vakansie, of so dink almal. Met sy terugkeer kan hy getuig dat die Sjinese polisie baie streng is .... |
![]() | Saison 3 - épisode 7 | Ella Fansella Ella word van diefstal beskuldig en Worsie kry so skaam dat hy nie weet waar om sy kop in te steek nie. Ella hou vol dat sy onskuldig is en dat sy... |
![]() | Saison 3 - épisode 8 | The full Worsie Worsie en Sheridon besluit om in “Show Business” in te gaan by ‘n vriendin van Boeboe se teepartytjie. |
Saison 3 - épisode 9 | Soos ‘n magneet Frikkadel en Tiger beland in die moeilikheid na ‘n besoek aan die Carousel dobbelplek. | |
Saison 3 - épisode 10 | Kyk en leer Worsie oorweeg dit om sy “pakket” te vat maar Frik vind uit en steek hom in die pad. Die hele familie staan egter bankvas agter Worsie, veral... | |
Saison 3 - épisode 11 | Die liefdesdriehoek Frikkadel vra vir Worsie om “tydelik” die bevel by die Vetkoekpaleis oor te neem wanneer Fogele en Sheridon handgemeen raak oor Bobby Lee by Hyper... | |
Saison 3 - épisode 12 | Kuns en Kultuur Worsie sien ‘n balletopvoering by die Staatsteater en Poppie verwag van Frikkadel om haar ook te neem. Die kaartjies is egter uitverkoop en die... | |
Saison 3 - épisode 13 | Doen dit Worsman Worsie se langverlore liefde, Koekie, daag onverwags by die Vetkoekpaleis op. | |
Saison 3 - épisode 14 | Drome Frikkadel se droom om ‘n rugbyspan af te rig word bewaarheid as hy die laerskool se eerstespan kana frig. Boeboe se droom om te sing en ‘n CD te... | |
![]() | Saison 4 - épisode 1 | Reputasie Worsie kry ‘n werksaanbod van Spiros. Die aanbod beloof beide besigheid en plesier te verskaf aangesien Worsie ook met Spira, Spiros se dogter, moet... |
![]() | Saison 4 - épisode 2 | Blou Pille Boeboe ontmoet haar “droomman”….wynplaas de lot. Sy sê egter vir hom dat sy die Vetkoekpaleis se eienaar is en Frik is glad nie hiervoor te vinde nie.... |
![]() | Saison 4 - épisode 3 | Poppie se Pêrels Sheridan kry probleme wanneer sy meisie se pa hom met Barbie sien dans. Dis egter niks in vergelyking met Frikkadel se moeilikheid wanneer Poppie ‘n... |
![]() | Saison 4 - épisode 4 | Die Vleispotte van Nigel Worsie daag laat by die werk op na ‘n wilde pajamapartytjie in sy woonstel. Ella is ontsteld wanneer die opsigter haar vertel van die partytjie en... |
Saison 4 - épisode 5 | Die Dobbelgogga Frikkadel stuur Worsie na Nigel se poskantoor om vier krapkaarte te koop. Worsie beland egter in Johannesburg waar die bakkie gesteel word.... | |
Saison 4 - épisode 6 | In belang van Rugby Poppie soek ‘n paar tjeks vir huishoudelike uitgawes. Mnr Louw, die skoolhoof, kom stel sy “vriendin” Fanny aan Frikkadel voor. Fanny is ‘n sangeres... | |
Saison 4 - épisode 7 | Worsie se Woorde Poppie voel dat Ruben ‘n boetie of sussie moet kry. Frik, wat vir ‘n jaar nie Loftus toe kon gaan nie, maak erg beswaar teen die voorstel. Hy sien... | |
Saison 4 - épisode 8 | Die Kettingbrief Worsie ontvang ‘n kettingbrief wat dreig dat die ongeluk hom bloots gaan ry as hy nie gehoor gee daaraan nie. Koekie nooi Worsie na haar troue.... | |
Saison 4 - épisode 9 | Die Prins van Plesier Sheridon vertel vir Worsie dat hy Koekie in die Mall gesien het en Worsie haas hom daarheen. Koekie weier aanvanklik om met Worsie te praat maar kom... | |
Saison 4 - épisode 10 | Die Ja-woord Sheridon en Fogele kom hou sy afskeidsete in die Vetkoekpaleis. Hulle raak getrek en Frik drink saam net om gesellig te wees. Ella klap vir Worsie,... | |
Saison 4 - épisode 11 | Die Moet-troue Sheridon kom vertel vir Frik dat gerugte die rondte doen dat iemand in die Vetkoekpaleis moet trou. Sonder om die skinderstorie behoorlik te... | |
![]() | Saison 5 - épisode 1 | Terug van Wittebrood Worsie keer terug van wittebrood. Wanneer Koekie vir Worsie en Boeboe in ‘n baie suggestiewe posisie op die Vetkoekpaleis se vloer kry is die duiwel... |
![]() | Saison 5 - épisode 2 | Die Trompoppiekompetisie Worsie vervies hom vir Koekie en wil wraak neem deur middel van ‘n Trompoppiekompetisie. Hulle maak later vrede in die stoorkamer waar Frik en... |
![]() | Saison 5 - épisode 3 | Sakemanne Frik en Worsie woon ‘n Kleinsake Administrasie Konferensie in Durban by en die vrouens moet die fort hou by die werk. Die vrouens is baie vies en... |
![]() | Saison 5 - épisode 4 | Die Groen Monster Poppie wil graag weer swanger raak. Worsie raak jaloers wanneer Sheridon ‘n storie oor Koekie aandra en ‘n onskuldige man kry koffie oor sy kop.... |
![]() | Saison 5 - épisode 5 | Worsie se Ontvoering Daar word, verkeerdelik, vermoed dat Worsie ontvoer is en die Polisie, Koekie, Ella en Sheridon span saam om na hom te soek. Fogele, wat tydelik in... |
Saison 5 - épisode 6 | Dobbelskuld Poppie skryf haar en Ruben in vir die apteek se Ma en Kind Babakompetisie. Die foto is egter te gewaagd na Frik se sin.Ella dobbel al haar en Apie... | |
Saison 5 - épisode 7 | Masseringsmoleste Wanneer Boeboe vir twee weke nie kan werk nie kom help Beryl uit as kelnerin. In die proses leer Frik en Worsie dat net hul eie vroue op hulle mag... | |
Saison 5 - épisode 8 | Sonde met die Bure Ella se motor beland in die pastoor se swembad en Frik en Worsie gaan help. In hulle afwesigheid raak Boeboe, Beryl en Koekie in ‘n geveg betrokke... | |
Saison 5 - épisode 9 | Boeboe maak ‘n Plan Sheridon en Barbie se verhouding raak ernstig. Worsie is egter in groot moeilikheid wanneer Koekie uitvind hy het by Meryl en Beryl ‘n kraan gaan... | |
Saison 5 - épisode 10 | Wyle oom Moolman Worsie heg sentimentele waarde aan die werksbakkie en wil dit graag van Frik koop. ‘n Ou kêrel van Ella sterf aan ‘n hartaanval en Worsie word... |