Data Games nécessite l'utilisation de javascript pour mieux vous présenter ces univers bande dessinée, jeux vidéo, manga, comics, films et jeux de société.

Prochain niveau: 2 EXP

couverture film Drunk Disney

Drunk Disney

Date de parution : 22 janvier 2014

Série : -
Catégorie : comedy
Public : 16+
Saison 1 - épisode 1Episode 01
‘n Mokumentêr oor wat regtig aangaan in ‘n plattelandse boutique hotel. Ferdie Kruger is bestuurder van ‘n boutique hotel in Fransenburg. Die...
Saison 1 - épisode 2Episode 02
Die personeel moet vorms invul oor die hotel se huidige toestand. Ferdie vrees dat hulle terugvoer sy reputasie kan skend. Danny soek iemand om hom...
Saison 1 - épisode 3Episode 03
Ferdie is vas oortuig dat ‘n swembad, sukses by sy hotel sal verseker... As hy verby Thomas kan kom. Oom Dirk en Brenda sluit hulself per ongeluk in...
Saison 1 - épisode 4Episode 04
Ferdie Kruger is bestuurder van ‘n boutique hotel in Fransenburg. Lourier hotelgroep koop hierdie rowwe diamant en stuur vir Thomas van hoofkantoor,...
Saison 1 - épisode 5Episode 05
Ferdie Kruger is bestuurder van ‘n boutique hotel in Fransenburg. Lourier hotelgroep koop hierdie rowwe diamant en stuur vir Thomas van hoofkantoor,...
Saison 1 - épisode 6Episode 06
Ferdie Kruger is bestuurder van ‘n boutique hotel in Fransenburg. Lourier hotelgroep koop hierdie rowwe diamant en stuur vir Thomas van hoofkantoor,...
Saison 1 - épisode 7Episode 07
Ferdie Kruger is bestuurder van ‘n boutique hotel in Fransenburg. Lourier hotelgroep koop hierdie rowwe diamant en stuur vir Thomas van hoofkantoor,...
Saison 1 - épisode 8Episode 08
Ferdie Kruger is bestuurder van ‘n boutique hotel in Fransenburg. Lourier hotelgroep koop hierdie rowwe diamant en stuur vir Thomas van hoofkantoor,...
Saison 1 - épisode 9Episode 09
Ferdie kom agter dat die personeel hom nie vertrou nie. In die hoop om vertroue terug te wen, bied hy aan om uit te help met ‘n krisissituasie in...
Saison 1 - épisode 10Episode 10
Ingrid du Buisson, ‘n filantroop, skenk ‘n selfportret aan die hotel nadat Ferdie en Thomas haar lewe red. Ferdie skraap die moed bymekaar om haar...
Saison 1 - épisode 11Episode 11
Spanbou-braaidag word onderbreek wanneer Maggie uitvind dat hulle die enigste hotel in die Lourier-groep is wat nie verhogings kry nie. Die...
Saison 1 - épisode 12Episode 12
Die hotel vier hul 50ste verjaarsdag. Almal is doenig met voorbereidings. Jony moet ‘n gaskunstenaar reël, Ferdie probeer ‘n metgesel reël en Thomas...
Saison 1 - épisode 13Episode 13
Die groot aand van die hotel se 50ste verjaarsdag. Bobby van Jaarsveld weier steeds om op te tree weens die onregverdigheid in die van...
Saison 2 - épisode 1Episode 01
Mnr. Van As daag op om die hotel te bestuur en is onmoontlik met die personeel. Hul probeer van hom ontslae raak met 'n plan wat hulle hul werk kan...
Saison 2 - épisode 2Episode 02
Danny en Malanie begin 'n Fransen hotel ʺpodcastʺ. Ferdie wil ontslae raak van die nuwe swembad. Thomas kry inligting oor Jony se verhoudingstatus...
Saison 2 - épisode 3Episode 03
Die hotel kry hul dranklisensie terug en verloor hom weer dieselfde aand. Danny wil weet waarom Malanie kwaad is. Thomas oorspeel sy hand met Jony....
Saison 2 - épisode 4Episode 04
Danny reël vir hom en Malanie ‘n ʺdouble-dateʺ met Jaap en Jony. Thomas vind uit en probeer dit ontspoor. Ferdie en Oom Dirk loods ‘n reddingspoging...
Saison 2 - épisode 5Episode 05
Fransen kry ‘n groepsbespreking. Ferdie se ou vyand probeer hul saboteer. Thomas poog om Malanie en Danny se vryery te stop. Jony help Oom Dirk met...
Saison 2 - épisode 6Episode 06
Thomas maak ‘n groot skuif op Jony ná hy hoor sy en Jaap wou saam intrek. Ferdie en Brenda toets idees om die Hotel meer kompeterend te maak. Danny...
Saison 2 - épisode 7Episode 07
Ferdie en Thomas huur vir Amalia Uys as aanbieder vir hul bemarkingsvideo. Danny is baie ongelukkig dat hy nie die rol in die video kry nie en kry...
Saison 2 - épisode 8Episode 08
Die maandelikse Bingo aand breek aan. Thomas en Jaap word bevriend met drastiese nagevolge. 'n Hofsaak word tydens Bingo aand geopen en Danny en...
Saison 2 - épisode 9Episode 09
Die personeel maak gereed vir die finale inspeksie van die Rondrits ʺtenderʺ. Stephano pers Danny af om die hele inspeksie te saboteer.
Saison 2 - épisode 10Episode 10
Ferdie word aandele in die hotel aangebied, maar moet die bank oor sy finansies gaan sien. Danny en Malanie probeer uitvind wat hul liefdes-taal is....
Saison 2 - épisode 11Episode 11
Thomas besluit om die personeel te bederf met ‘n welverdiende wegbreek... in ‘n verlate veld. Na ‘n misverstand is almal sonder kos gelaat om te...
Saison 2 - épisode 12Episode 12
Dis amper Kersfees en dit beteken net een ding by die Fransen - tyd vir Kersies, Versies en Kombersies. Als gaan goed, tot Bouwer Bosch aanmeld....
Saison 2 - épisode 13Episode 13
Kersfeesverrigtinge is gelukkig weer op die been. Danny en Malanie verwerk hulle vinnige verlowing. Ferdie en Koba kry teenstand van Thomas af....
Saison 3 - épisode 1Episode 01
Thomas is verbaas hoe normaal dinge by die Fransen is nadat Ferdie met sy ma getrou het … dan kom hy agter dat Ferdie nog al die tyd soos sy seun...
Saison 3 - épisode 2Episode 02
Wanneer Ferdie uitvind dat Stephano ook vir Burgemeester staan, ontlont dit 'n debat waarin die ou vyande weer kragte meet. 'n Veeleisende gas met...
Saison 3 - épisode 3Episode 03
Ferdie en Brenda probeer die OUWROSS-party aan die gang te kry deur wykskandidate aan te stel en 'n veldtog tema te kies wat sy nalatenskap in...
Saison 3 - épisode 4Episode 04
Die Fransen skeur in twee wanneer Jony en Malanie besef daar word teen vroue gediskrimineer. Ferdie en Thomas moet bont staan om 'n protesaksie te...
Saison 3 - épisode 5Episode 05
Danny moet leer bestuur sodat hy Thomas kan oortuig om hom te huur as sy Uber bestuurder. Thomas se aandag word intussen afgelei deur 'n Tinder match....
Saison 3 - épisode 6Episode 06
Almal se kompenterende sy kom uit wanneer die Fransen 'n vierbal borg sodat Ferdie 'n finansier vir sy politieke party kan haak. Jaap en Jony moet...
Saison 3 - épisode 7Episode 07
Danny word in 'n scam genaamd Batcoin ingetrek. Thomas en Jony sluit hulself teen hul wil in die trapkas toe, waar Thomas perongeluk laat val dat...
Saison 3 - épisode 8Episode 08
Nadat Ferdie homself in 'n hoek in lieg, moet almal vir Danny help om uiteindelik sy matriek te voltooi. Jaap het sy hande vol met orige Tasha, wat...
Saison 3 - épisode 9Episode 09
Thomas en Jony herbesoek hulle romantiese verlede wanneer 'n misverstand die nuutgevonde vriendskap bedrieg, en Brenda span die Dok in om haar...
devenir rédacteur

Extraits

Photos 30

film