
cultnclick
Date de parution : 1 juillet 2013
| Saison 1 - épisode 1 | Kaokoveld Die begin van ’n lang reis waartydens ons die tradisionele migrasieroetes van olifante sou volg. Vir eers moes ons gaan soek na die mees ontwykende... | |
| Saison 1 - épisode 2 | Etosha Die Etosha was eens die grootste wildtuin in die wêreld. Vandag nog is dit een van die mooiste, met ’n oorvloed van wild. ’n Mens sien die gemsbok... | |
| Saison 3 - épisode 1 | Pinotage vir die lang pad | |
| Saison 3 - épisode 2 | Serenade in die Sederberge | |
| Saison 3 - épisode 3 | ’n Verneukspul! | |
| Saison 3 - épisode 4 | Van Putsonderwater tot Tswala | |
| Saison 3 - épisode 5 | Kgalagadi-oorgrenspark | |
| Saison 3 - épisode 6 | Kaa beteken niks | |
| Saison 3 - épisode 7 | ’n Dowwe tweespoor na Xade | |
| Saison 3 - épisode 8 | Gemsbokke vir Afrika | |
| Saison 3 - épisode 9 | Die ou Grotes in die Savuti | |
| Saison 3 - épisode 10 | Sopnat in die Chobe | |
| Saison 3 - épisode 11 | ’n Waterval in die Zambezi | |
| Saison 3 - épisode 12 | Van Mongu na Lusaka | |
| Saison 3 - épisode 13 | Ooswaarts deur Zambezi | |
| Saison 3 - épisode 14 | Mfuwe in Suid-Laungwa | |
| Saison 3 - épisode 15 | Club mak op die Meer | |
| Saison 3 - épisode 16 | Liwonde langs die rivier | |
| Saison 3 - épisode 17 | Met ’n Dao na Lbo | |
| Saison 3 - épisode 18 | Paelle in Mocimboa da Praia | |
| Saison 3 - épisode 19 | Oor die Ruvuma met ’n veerboot | |
| Saison 3 - épisode 20 | Droogte in die Selous | |
| Saison 3 - épisode 21 | Dar es Salaam | |
| Saison 3 - épisode 22 | Zanzibar | |
| Saison 3 - épisode 23 | Die Ngorongorokrater | |
| Saison 3 - épisode 24 | Serengeti | |
| Saison 3 - épisode 25 | Die Natronmeer | |
| Saison 3 - épisode 26 | Amboseli en Kilimanjaro | |
| Saison 4 - épisode 1 | Jinja – oorsprong van die Witnyl Vir dekades lank was die soeke na die oorsprong van die Nyl een van die groot vraagstukke in Europa – wie die oorsprong van die Nyl beheer, beheer... | |
| Saison 4 - épisode 2 | Lalibela – kerke uit klip gekap Ook al genoem die agtste wonder van die antieke wêreld – Lalibela, die plek waar daar 11 kerke uit klip gekerf is. Vir meer as 800 jaar staan die... | |
| Saison 5 - épisode 1 | Oor Luanda na Pedras Negras en Calandula Luanda is ’n stad in wanorde. Tussen die chaos word daar hard gewerk om dit een van die mooiste stede in Afrika te maak. Van die hoofstad het die... | |
| Saison 5 - épisode 2 | By Matadi die DRK binne Na die besoek aan die mond van die Kongorivier is dit ’n reis die binneland in, in die rigting van die DRK. Dis nie ’n paadjie wat deur baie gebruik... | |
| Saison 5 - épisode 3 | Wanorde in Kinshasa Hierdie episode begin met dieselfilterprobleme en daarna ’n besoek aan die Botaniese Tuin van Kisantu. Die tuin is meer as 100 jaar gelede deur ’n... | |
| Saison 5 - épisode 4 | Lambaréné – tuiste van Albert Schweitzer In die eerste helfte van die vorige eeu het dr. Albert Schweitzer ’n hospitaal opgerig in die destydse Frans-Ekwatoriaal-Guinee. Die hospitaal het... | |
| Saison 6 - épisode 1 | Die doodsakker oorwin! | |
| Saison 6 - épisode 2 | Damaraland | |
| Saison 6 - épisode 3 | Toeriste in Walvisbaai | |
| Saison 7 - épisode 1 | Die MV Liemba Om op die MV Liemba op die Tanganjikameer te vaar is vir jare reeds ’n Voetsporedroom. Dis ’n senutergende wag by Mpulungu op die aankoms van die... | |
| Saison 7 - épisode 2 | Sjimpansees in Nyungwe Rwanda is die digbevolkste land in Afrika. Tog het die land die grootste verskeidenheid van primate in sy woude. Die span reis na die suidweste van... | |
| Saison 7 - épisode 3 | Nalatenskap van 'n volksmoord Rwanda is ’n pragtige land.Tog, in 1994, het die land een van die grootste menseslagtings beleef toe bykans ’n miljoen mense tydens die volksmoord... | |
| Saison 7 - épisode 4 | Die Queen Elizabeth Nasionale Park Die park is vernoem na die koningin van Engeland. Sy het die park nog maar net een keer besoek. Dit is geleë op die oewer van die Edwardmeer. In die... | |
| Saison 7 - épisode 5 | Adrenalien stormloop by Jinja Vanaf Fort Portal reis die span na Jinja op die Nyl. Dit word haas een van die avontuurbestemmings op die vasteland, met witwaterroei, rekspring en... | |
| Saison 7 - épisode 6 | Afrika se tweede grootste Berg Kenia is 5000 meter hoog. Die span reis deur Nairobi na Nanyuki en klim dan die berg in net twee dae. Dit is ’n uitdaging, veral vir ses manne... | |
| Saison 7 - épisode 7 | Die ongenaakbare Chalbi Die pad noord in Kenia is die slegste op die vasteland. Wanneer die span die Chalbiwoestyn bereik, is dit een groot moddersee nadat die plek sy... | |
| Saison 7 - épisode 8 | Ernstige moeilikheid in die wildernis Die Sibiloi Nasionale Park in die noorde van Kenia is geleë in ’n woestyn. Dis warm, droog en onherbergsaam. Maar in die park is die pragtige... | |
| Saison 7 - épisode 9 | Lang wag voor die reis noord In Nanyuki word die voertuig herstel, en daarna wag die manne vir hulle paspoorte met Ethiopiese visums. Wanneer dié uiteindelik opdaag is dit weer... | |
| Saison 7 - épisode 10 | Die Verbondsark in Aksum Die week se reis is noord, met die een bergpas na die ander oor die Hooglande van Ethiopië. Die span besoek die oudste klipkerk in Ethiopië en reis... | |
| Saison 7 - épisode 11 | ’n Kruising na Nubiese Woestyn Die span reis van Ethiopië na Soedan en gaan die Sahara binne. Net noord van Port Sudan aan die Rooi See gaan snorkel die namme. Die plan om noord... | |
| Saison 7 - épisode 12 | Vanaf Wadi Halfa met ’n veerboot Die enigste manier om die grens oor te steek van Soedan na Egipte is oor die Aswandam. Weekliks vertrek ’n veerboot van Wadi Halfa na Aswan. Die... | |
| Saison 7 - épisode 13 | Die fabelagtige Wit Woestyn Nadat die voertuie uiteindelik arriveer kan die span verder. In plaas daarvan om met die Nyl langs te reis na Kaïro, reis die span deur die Sahara.... | |
| Saison 7 - épisode 14 | 'n Reis eindig in Alexandrie Na drie maande kom die span aan in Alexandrië aan ide Middellandse See. Die reis van 20000 kilometer kom tot ’n einde by die vuurtoring van die farao.... | |
| Saison 8 - épisode 1 | Die Swahilikuslyn van Kenia | |
| Saison 8 - épisode 2 | Die mensvreters van Tsavo | |
| Saison 8 - épisode 3 | Victoria – Afrika se grootste meer | |
| Saison 8 - épisode 4 | Die Rwenzori’s | |
| Saison 8 - épisode 5 | Murchison Falls | |
| Saison 8 - épisode 6 | Kibali | |
| Saison 9 - épisode 1 | Episode 1 | |
| Saison 9 - épisode 2 | Episode 2 | |
| Saison 9 - épisode 3 | Episode 3 | |
| Saison 9 - épisode 4 | Episode 4 | |
| Saison 9 - épisode 5 | Episode 5 | |
| Saison 9 - épisode 6 | Episode 6 | |
| Saison 9 - épisode 7 | Episode 7 | |
| Saison 9 - épisode 8 | Episode 8 | |
| Saison 9 - épisode 9 | Episode 9 | |
| Saison 9 - épisode 10 | Episode 10 | |
| Saison 9 - épisode 11 | Episode 11 | |
| Saison 9 - épisode 12 | Episode 12 | |
| Saison 9 - épisode 13 | Episode 13 | |
| Saison 10 - épisode 1 | Episode 1 | |
| Saison 10 - épisode 2 | Episode 2 | |
| Saison 10 - épisode 3 | Episode 3 | |
| Saison 10 - épisode 4 | Episode 4 | |
| Saison 10 - épisode 5 | Episode 5 | |
| Saison 10 - épisode 6 | Episode 6 | |
| Saison 10 - épisode 7 | Episode 7 | |
| Saison 10 - épisode 8 | Episode 8 | |
| Saison 10 - épisode 9 | Episode 9 | |
| Saison 10 - épisode 10 | Episode 10 | |
| Saison 10 - épisode 11 | Episode 11 | |
| Saison 10 - épisode 12 | Episode 12 | |
| Saison 10 - épisode 13 | Episode 13 |

